Nicholis Stoltz, ‘n leerling aan die Laerskool Oosterkruin, is in Suzel Spies se graad een klas.
Hy het onlangs ‘n beker ontvang vir die eerste plek in die Afrikaanse redenaarsuitdunne.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



