Geluk Rochelle

Laerskool Die President leerder presteer.

Tydens die interlaerskoleatletiekbyeenkoms, op 13 Februarie, te Germiston Stadion, het nege laerskole se atlete meegeding.

Rochelle Botha, ‘n graad sewe leerder van Laerskool Die President, is toe aangewys as die mees veelsydigste atleet van die dag.

Sy het drie goue en drie silwer medaljes verower.

Makro het haar prys geborg.

↑
Exit mobile version