Hoërskool Goudrif leerder Mariska Delport het vyf onderskeidings in the 2013 matriekexamens behaal.
Hulle was vir Engels, Afrikaans, lewensoriëntering, geografie en sakestudies.
Sy gaan hierdie jaar vir ‘n B.Com Regte by die Universiteit van Pretoria studeer.
