Onderskeidings vir Chanté

Goeie werk vir Chanté.

Chanté Wiese, van die Hoërskool Goudrif, het vier onderskeidings in die 2013 matriekeksamens behaal.

Hulle was vir Afrikaans, Engels, lewensoriëntering en lewenswetenskappe.

Hierdie jaar gaan Chanté fisioterapie by Wits studeer.

↑
Exit mobile version