Geluk aan Corrie en Frans

Corrie en Frans Fourie vier hul 60ste huweliksherdenking.

Corrie en Frans Fourie het hul 60ste huweliksherdenking op 5 Desember gevier.

Die paartjie is tans  in Elspark woonagtig,  maar hulle woon vir die afgelope 61 jaar in Germiston.

Hulle het twee dogters, Corrie van der Westhuizen en Wilma Wolmarance, vier kleinkinders en drie agterkleinkinders.

↑
Exit mobile version