Die Elspark o-15A skrumskakel verdedig, met Oosterlig se agsteman, Ewan Visser, in besit van die bal.
Die Elspark o-15A skrumskakel verdedig, met Oosterlig se agsteman, Ewan Visser, in besit van die bal.
Oosterlig se o-15A-span losskakel, Divan Homan, werk hard om besit van die bal te hou.
Oosterlig se o-15A-span losskakel, Divan Homan, geen aan vir Oosterlig senter, Juan Roux.
Oosterlig se agsteman, Ewan Visser, neem besit van die bal.
Oosterlig in besit van die bal. Elspark moes hard verdedig tydens die wedstryd.
Oosterlig se losskakel, Divan Homan, plaas ‘n skepskop.
Die bal word deur Elspark ingegooi, tydens ‘n lynstaan.