Laerskool Die President tweeling Shane en Mariska Beytell kon nie wag om Woensdag na die “groot skool” te gaan nie.
Laerskool Die President tweeling Shane en Mariska Beytell kon nie wag om Woensdag na die “groot skool” te gaan nie.
Tweeling Lizaan en Theo Potgieter het Woensdag baie uitgesien na hulle eerste dag in graad een by die Laerskool Die President.
Die eerste saal opening is Woensdag by die Laerskool Die President gehou.
Graad eens by die Laerskool Die President is reg om te leer.
Noludho Shabalala (links), Trinity Wessels, Winston Yeh en El Jerome van der Westhuizen het Woensdag vinning vriende gemaak op hulle eerste dag in graad een by die Laerskool Die President.
Laerskool Die President eerste dag.