Liewe Heksie kom na Emperors toe
Kinders sal Liewe Heksie geniet.

Kinders sal Liewe Heksie by Emperors Palace baie geniet. Karring (Phillru van Achterbergh, links), Blommie (Debre Rossouw), Liewe Heksie (Ana van Achterbergh) en Kwaaitjie (Botha Enslin) speel in die verhoogproduksie.