‘n Valentynsdag wat Die Anker bejaardes sal onthou
Soladariteit maak die ouderlinge van Die Anker ouetehuis se Valentyns dag spesiaal.
Die lede van die Koekemoer familie, wat die senior burgers se Valentynsdag spesiaal gemaak het, is (van links): Vixen (13), Kylie (12), Schantel, Juan (9), Jaco en Madison (3).
Die lede van die Koekemoer familie, wat die senior burgers se Valentynsdag spesiaal gemaak het, is (van links): Vixen (13), Kylie (12), Schantel, Juan (9), Jaco en Madison (3).
Sandra Buitendag (links), van SAVF Die Anker ouetehuis, en Schantel Koekemoer, van Solidariteit Helpende Hand Germiston.
Toesighouer van SAVF Die Anker ouetehuis, Elizabeth Chakela.
Inwoners van SAVF Die Anker ouetehuis, Joan Kleingeld (links), Sherryl Terblanche, Elna Roux en Doreen Vickers, kuier saam met Schantel Koekemoer (middel), van Solidariteit Helpende Hand Germiston.
Elizabeth Chakela, toesighouer by SAVF Die Anker ouetehuis, gesels met die bejaardes.
Geskenkpakkies wat die bejaardes van Solidariteit Helpende Hand Germiston ontvang het.