Cecile Steyn (links), Hennie Potgieter (ondervoorsitter Solidariteit Helpende Hand Alberton), Marietta McMillan en Rose Panter geniet die dag by SAVF Die Anker.
Cecile Steyn (links), Hennie Potgieter (ondervoorsitter Solidariteit Helpende Hand Alberton), Marietta McMillan en Rose Panter geniet die dag by SAVF Die Anker.
Mnr Gauteng Tiaan Kellerman gee vir SAVF Die Anker inwoner Doreen Vickers ‘n drukkie.
Rina Pretorius, van Jolly 4 Jesus, sing vir die SAVF Die Anker inwoners.
Daar was verlede Saterdag groot pret by SAVF Die Anker, toe die Solidariteit Helpende Hand se Alberton-tak ‘n Kersparty vir die inwoners gereel het. Agter (van links) is: Lynda Scheepers, Hennie Potgieter (ondervoorsitter), Ella Kruger, Judi Muller (voorsitter) en Tiaan Kellerman (Mnr Gauteng). Voor: Cornelius en Wilma Grobler (hulle is vir 53 jare getroud) en Alta Hattingh.