Bejaardes van Kinross Herberg gee wenke vir die jeug
Vroeë Kersfees vir Kinross.
Solidariteit Helpende Hand lid Nicky Joseph (middel) saam met SAVF Kinross Herberg inwoners, June de Villiers (links) en Peter Pienaar.
Rosemary Armstrong (links) en Linda Smit lyk mooi in blou by Solidariteit Helpende Hand se onlangse kerspartytjie.
Dorie Rood (links) en Stephanie du Toit geniet die Solidariteit Helpende Hand kerspartytjie by SAVF Kinross Herberg.
SAVF Kinross Herberg inwoners, Mary Stainsby (links) en Rosalind Megit, geniet die Solidariteit Helpende Hand kerspartytjie.
Hennie de Lange (agter, links) en Hennie Potgieter van Solidariteit Helpende Hand spandeer tyd met SAVF Kinross Herberg inwoner, Lee Barry.
Sue Erasmus (links) en Jacky van Deventer van Solidariteit Helpende Hand saam met Nella Siebert, SAVF Kinross Herberg se bestuurder.
Lede van die Germiston en Alberton takke van Solidariteit Helpende Hand tydens die kerspartytjie by Kinross Herberg.